Page 1 of 1

Sal jy die' teleskoop oorweeg op 'n PCP, .22

Posted: Sat Apr 11, 2020 9:14 am
by tripodmvr

Re: Sal jy die' teleskoop oorweeg op 'n PCP, .22

Posted: Sat Apr 11, 2020 9:19 am
by tripodmvr
Temp AOE 6 to 24.png

Re: Sal jy die' teleskoop oorweeg op 'n PCP, .22

Posted: Sat Apr 11, 2020 12:13 pm
by Basjan123
Prys lyk aantreklik.....maar soos die man in die video sĂȘ , stel hom in en los hom so , moenie rondspeel nie.....ek persoonlik sal na ietsie bietjie beter na kyk, hier is gereeld goeie scopes vir bietjie meer met lewenslange waarborge op Jaracal.......... maar my beskeie 2c se bydrae

Re: Sal jy die' teleskoop oorweeg op 'n PCP, .22

Posted: Sat Apr 11, 2020 12:48 pm
by tripodmvr
As hy hier R300 gekos het dink ek nie sou ek gehuiwer het nie.

Hy sal lyk soos 'n boeing met 'n dakrak op my klein PCP, maar gee darem beter sig as my 8x scopie daarop.

Re: Sal jy die' teleskoop oorweeg op 'n PCP, .22

Posted: Sat Apr 11, 2020 2:27 pm
by prohunt
Tripod ek sal glad nie 'n teleskoop, met 'n parallaksverstelling voor, vir 'n PCP oorweeg nie. Die afstande is baie korter en as jy op bietjie groter vergroting wil skiet is dit baie ongemaklik om in fokus te probeer bly, veral as die teiken nie altyd stilsit nie :laugh: :laugh: