Page 1 of 1

Laminated Kolf vir BRNO ZKK 601 30-06?

Posted: Mon Dec 05, 2011 8:41 am
by DWB
Hallo Manne.

'n vriend van my wil graag vir hom 'n mooi laminated kolf vir sy Three Hundred Six (30-06) laat opsit.

Het enigeen van julle 'n idee waar om te kyk en wat kan werk?

Weet julle praat baie van Boyds?

Re: Laminated Kolf vir BRNO ZKK 601 30-06?

Posted: Mon Dec 05, 2011 11:08 am
by Danie01
DWB

Ek het n Boyds kolf vir my .243 gekry. Ek baie tevrede en skiet ook nou baie lekkerder met die breer en swaarder kolf. Boyds het groot v erskeindeheid kolwe, maak net seker jy bestel vir regte kaliber en aksie. Hier is manne wat dit ook vir jou kan bestel soos Janjak (Jannie Nel).

Search so bietjie boyds kolf op forum en jy sal n hele paar voorbeelde en gesprekke raakloop.

Groete
Danie

Re: Laminated Kolf vir BRNO ZKK 601 30-06?

Posted: Mon Dec 05, 2011 11:31 am
by Arnold
Boyds maak nie n kolf vir die Brno nie!

Re: Laminated Kolf vir BRNO ZKK 601 30-06?

Posted: Mon Dec 05, 2011 11:34 am
by Danie01
Dankie Arnold

Sorry DWB, jy sal dan so bietjie moet rondkrap en lees, ek het nie ondervinding en kennis van ander laminated kolwe nie

Groete
Danie

Re: Laminated Kolf vir BRNO ZKK 601 30-06?

Posted: Mon Dec 05, 2011 11:38 am
by Arnold
Ek het een by www.rifle-stocks.com gekry.
Daai kolwe kos net baie werk as jy dit kry maar myne wer mooi.