Page 1 of 1

lusern

Posted: Sun Dec 04, 2011 9:16 pm
by Francois Briedenhann
Naand manne.

Weet enige iemand of daar lusern saad in kuruman se klk te koop is?of in deben?
Groete FB

Re: lusern

Posted: Sun Dec 04, 2011 9:24 pm
by Dawid
Probeer AGRICOL Saad in Potch.

018 294 7470 en praat met Eris Heever

Sterkte

Re: lusern

Posted: Mon Dec 05, 2011 8:16 am
by worshond
Bel Jan Coetzer op 082 7794535 product betuurder vir Weiveld gewase by Pannar, hy sal enige vrae kan beantwoord.

Re: lusern

Posted: Sat Dec 31, 2011 2:53 pm
by Onskulligejakkals
Francois

Ek hoop die link kan help http://www.lusern.org/index.php?option= ... e&Itemid=1

Oj

Re: lusern

Posted: Sat Dec 31, 2011 3:31 pm
by Francois Briedenhann
Manne.

Baie dankie het reg gekom by KLD in kuruman. 

Groete FB