Onervare van Bloemfontein
Posted: Sat Apr 04, 2020 2:16 pm
Hallo Forumiete
Ek is al 6 maande ingeteken, maar van voor dit lank reeds 'n roofkyker.
Ek jag al vir 30 jaar aan en af, hoofsaaklik wanneer ek genooi was, maar in die laaste paar jaar vind ek dat ek al hoe vroeër na die laaste jag aan die volgende een begin dink.
Ek is hier om te leer en raad te vra.
Groete,
Andre