Page 1 of 1

.38 Punte, doppies en kassies - gratis

Posted: Fri Apr 03, 2020 5:40 pm
by KX250
Hi julle,

Ek het hierdie .38 goed wat stof opgaar.
Laat weet my asb of enige iemand dit wil he.Image

Sent from my SM-N960F using Tapatalk


Re: .38 Punte, doppies en kassies - gratis

Posted: Fri Apr 03, 2020 5:58 pm
by Johandj
Ek sal dit by jou oor vat
Dankie

Johan

Re: .38 Punte, doppies en kassies - gratis

Posted: Fri Apr 03, 2020 6:16 pm
by KX250
Ek is in PTA Oos, as jy Postnet betaal kan ek vir jou stuur na die lockdown.

Whatsapp my asb net na lockdown om te reel. Ek gaan vergeet

Gerhard
0718959904

Sent from my SM-N960F using Tapatalk


Re: .38 Punte, doppies en kassies - gratis

Posted: Fri Apr 03, 2020 6:26 pm
by Rudi Fischer
Dis nou n jammerte, te laat gewees.