Page 1 of 1

DFO by die werk?

Posted: Thu Apr 02, 2020 3:30 pm
by BigBoreFanatic
Ja, ons s'n is.

Ek het so pas my lisensie kaartjie vir my nuwe 416 Rigby gaan afhaal.

Nou die lang wag vir die 17e...

Re: DFO by die werk?

Posted: Thu Apr 02, 2020 3:48 pm
by tripodmvr
Is jou ladings en komponente al uitgesorteer?

Re: DFO by die werk?

Posted: Fri Apr 03, 2020 8:27 am
by Hein22
Werk hulle en mag mens hulle gaan besoek? Ek het lisensies wat binnekort verval en hernu moet word.


Sent from my SM-G610F using Tapatalk


Re: DFO by die werk?

Posted: Fri Apr 03, 2020 10:55 am
by sako 30-06
Dieselfde hier, volgens my inligting aanvaar hulle nie nou aansoeke nie.

Re: DFO by die werk?

Posted: Fri Apr 03, 2020 2:54 pm
by OosKaapJagter
Die meeste DFO's is by die werk. SAPD = Noodsaaklike dienste.

Die werklike vraag is eerder of hulle wel werk...