Page 1 of 1

Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Thu Mar 26, 2020 10:31 pm
by Wilhelm Schultz
Tussen die covid besigheid kon CFR darem my 7mm rem mag goedkeur.
Nou moet hy ogies kry. Ek is opsoek na iets liggewig wat ver (tot 1000m) kan piets. Dink op hierdie stadium aan iets soos ‘n swaro z5 5-25?

Wat sou julle aanbeveling wees?

Dankie

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 4:30 am
by Rem
Swarovski het baie goeie glas, maar vir langafstand dink ek nie dis ideaal nie. Ek verskies iets met "exposed turrets" en FFP.
As jy net SFP gaan met exposed turrets, is daar redelik liggewig opsies. Zeiss se V4 is dalk n goeie alternatief en eks seker daars klomp ander SFP opsies maar ek is nie so bekend met desdae se SFP teleskope nie.

Neem aan jy gaan meestal jag met hom? Is dit hoekom jy ligter wil gaan?

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 6:28 am
by Malan123
Die Z5 is meer 'n jag teleskoop. Hy het 1inch tube so interne verstelling is nie baie nie. Op daai afstande sou ek ook exposed turrets verkies. SFP vs FFP is maar 'n persoonlike keuse.

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 6:35 am
by Wilhelm Schultz
Ja meestal jag en veldskiet byeenkomste. SFP is nie probleem nie. Verkies exposed turrets ja.

Het alreeds ‘n SHV 5-20 en PST gen2 5-24 (altwee sfp) maar dink beide van hulle is bietjie swaar.

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 6:53 am
by Malan123
Wat is jou budget?

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 7:05 am
by Rem
Ek sal na die V4 kyk, en Leupold maak n paar nice sfp opsies ook.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 7:13 am
by Silwer
Ek het die swarovski z5 3.5-18x44 BT op een van my gewere. Die ballistic turret beperk jou verstelling, op my geweer is dit net so raps verder as 600m. Ek het onlangs 'n leupold vx3 lrp 6.5-20x50 aangeskaf en is sover baie tevrede daarmee. Dit is ook 'n redelike ligte teleskoop in vergelyking met ander.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 7:28 am
by Geno
Ek sou een van die March tactical scopes kies.
Hulle is lekker lig, kompak, het great glas en ordentelike turrets.

SFP
2.5-25×42
2.5-25×52

FFP
3-24×42
3-24×52


Sent from my SM-N975F using Tapatalk


Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 8:26 am
by jankraay
Malan123 wrote:Wat is jou budget?
Hier is die regte vraag...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 9:50 am
by Supacow
Die swartworsies loop mooi give or take 550-600m as jy op 1000m wil piets sal ek na die sightrons,athlons en deltas kyk

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 10:47 am
by ruaanb
Ek het nou 'n Leupold LRP opgesit vir juis dieselfde rede. Sover meer as tevrede.

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 11:36 am
by Rem
Supacow wrote:Die swartworsies loop mooi give or take 550-600m as jy op 1000m wil piets sal ek na die sightrons,athlons en deltas kyk
Ditto

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 1:53 pm
by bush hat
Geno,

Het jy daai verskillende March-glase in voorraad en wat kos hulle elkeen?

Of waar kan ons aanklop ?

Groete,

Barry

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 3:27 pm
by Wilhelm Schultz
Budget se maar so 20-25k vir die regte scope

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Fri Mar 27, 2020 4:22 pm
by Wilhelm Schultz
bush hat wrote: Fri Mar 27, 2020 1:53 pm Geno,

Het jy daai verskillende March-glase in voorraad en wat kos hulle elkeen?

Of waar kan ons aanklop ?

Groete,

Barry
Sal ook wil weet asb

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Sun Mar 29, 2020 8:43 pm
by Cbird

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Mon Mar 30, 2020 9:22 am
by Klein Karoo
Wilhelm Schultz wrote: Fri Mar 27, 2020 3:27 pm Budget se maar so 20-25k vir die regte scope
Het jy al die Vortex Pst Gen2 oorweeg? Hulle is redelik populer en as jy soek behoort jy te kry vir onder 20K

Ek het een op my 308, afstand kom ek uit by 1020m met SGK 150gn, so die afstand is daar waarna jy soek.

Die waarborg is lewenslank, ek het dit nog nie beproef nie maar mens lees nie van slegte ondervinding nie.

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Mon Mar 30, 2020 9:45 am
by Geno
Wilhelm Schultz wrote: Fri Mar 27, 2020 4:22 pm
bush hat wrote: Fri Mar 27, 2020 1:53 pm Geno,

Het jy daai verskillende March-glase in voorraad en wat kos hulle elkeen?

Of waar kan ons aanklop ?

Groete,

Barry
Sal ook wil weet asb
Ek sal bietjie hoor wat is in voorraad by die warehouse en pryse hier post. Aflewering sal 7-10 dae na lockdown wees indien ons bestel.

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Mon Mar 30, 2020 10:02 am
by Gawie(13mm)
Cbird wrote: Sun Mar 29, 2020 8:43 pm Kyk ook na Leupold VX5HD 4-20x52
https://www.leupold.com/scopes/compact- ... zl3-target
Dit sou my eerste keuse wees, maar ek dink sy prys gaan hom diskwalifiseer @ oor die R30 000.00, as ek na die huidige wisselkoers kyk.

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Tue Mar 31, 2020 7:35 am
by Geno
Geno wrote: Mon Mar 30, 2020 9:45 am
Wilhelm Schultz wrote: Fri Mar 27, 2020 4:22 pm
bush hat wrote: Fri Mar 27, 2020 1:53 pm Geno,

Het jy daai verskillende March-glase in voorraad en wat kos hulle elkeen?

Of waar kan ons aanklop ?

Groete,

Barry
Sal ook wil weet asb
Ek sal bietjie hoor wat is in voorraad by die warehouse en pryse hier post. Aflewering sal 7-10 dae na lockdown wees indien ons bestel.
Kompakte scopes wat in voorraad is teen die huidige wisselkoers:

3-24x42FFP
R38,900.00
Non Illuminated
FMA-2
FML

3-24x52FFP
R44,000.00
Non Illuminated
FML-1
FML
FMA-2

3-24x52FFP
R51,000.00
Illuminated
FMA-1
FML-1
FML

In SFP is slegs die een beskikbaar teen R33,500.00:
March 2.5x-25x 42mm Tactical DE plex

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Tue Mar 31, 2020 9:29 am
by Lategan1
Gawie - jy het goeie toets en terugvoering op Leopold scope gedoen jaar of 2 terug. Is dit nie waarna hy soek nie?

Die model ontgaan my, maar dit was vir lang afstand. Dit is binne sy begroting.

Beste.

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Tue Mar 31, 2020 9:58 am
by Gawie(13mm)
Lategan1 wrote: Tue Mar 31, 2020 9:29 am Gawie - jy het goeie toets en terugvoering op Leopold scope gedoen jaar of 2 terug. Is dit nie waarna hy soek nie?

Die model ontgaan my, maar dit was vir lang afstand. Dit is binne sy begroting.

Beste.
viewtopic.php?f=76&t=58473&p=665164&hil ... rp#p665164

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Tue Mar 31, 2020 12:48 pm
by Wilhelm Schultz
Dankie manne het ‘n leupold lrp hier op die forum gekry 👍🏻

Re: Lightweight langafstand teleskoop

Posted: Tue Mar 31, 2020 2:07 pm
by ruaanb
Great jy gaan hom geniet.