Page 1 of 1

338 Win Mag Vektor loop te koop.

Posted: Sat Mar 21, 2020 2:11 pm
by Louis Nel
Ek het n Vektor 338 Win Mag loop te koop. Lentge is 25 duim lank. 400 skote met die loop geskiet. Rede vir die verkoop is: 375 HH vervang vir big bore sportskiet. Ek het 225 Hornady Interbond en 250 gn Interlock punte ook te koop asook n Lee Die stel. Ek het fotos en wapenhandelaar wapen verslag beskikbaar. Die hele pakket wil ek verkoop vir R4500. Indien u belangstel, kontak Louis op 082 782 74 45.