Page 1 of 1

DSA of DSArms agente?

Posted: Thu Mar 19, 2020 9:08 pm
by B Five
Wie is die DS Arms agente huidiglik in SA?
Lyk die beste opsie te wees indien mens opsoek is na n FN tipe geweer?
Dankie

Re: DSA of DSArms agente?

Posted: Fri Mar 20, 2020 6:22 am
by henk.spioenkop
Goeiemôre, Henk van Zyl hier. Van waar is jy?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: DSA of DSArms agente?

Posted: Fri Mar 20, 2020 7:29 am
by Geno

Re: DSA of DSArms agente?

Posted: Fri Mar 20, 2020 11:27 am
by Capt. Yoda
R49 000? Soos in Suid Afrikanse rande?

Re: DSA of DSArms agente?

Posted: Fri Mar 20, 2020 11:53 am
by Geno
Capt. Oblivious wrote: Fri Mar 20, 2020 11:27 am
R49 000? Soos in Suid Afrikanse rande?
Convert sommer self vanaf dollars na rande. Sit dan invoerkostes ens by:
https://www.dsarms.com/c-936-ds-arms-sa ... ifles.aspx

Re: DSA of DSArms agente?

Posted: Fri Mar 20, 2020 9:28 pm
by B Five
Henk , Noord Kaap, Postmasburg.

Ja nee R49000 is te erg.

Re: DSA of DSArms agente?

Posted: Fri Mar 20, 2020 9:29 pm
by B Five
Geno, die hoop beskaam nie.

Net dalk?

Re: DSA of DSArms agente?

Posted: Fri Mar 20, 2020 9:32 pm
by B Five
Ek het baie Amerikaanse vriende, dalk kan hulle vir my met een kom kuier?
Dalk val hy van die lorrie af?

Re: DSA of DSArms agente?

Posted: Tue Mar 24, 2020 9:32 am
by Alwin
Daar is verskeie plaaslike handelaars wat FN-FAL en R1 gewere beskikbaar het in verskillende toestande en prysklasse. Nou nie splinternuut soos DSA s'n nie, maar ook nie daardie pryse nie. Soek so 'n bietjie rond...