Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Wed Mar 18, 2020 3:34 pm
by AAC
Goeie dag

Baie dankie vir aanvaar
Ek sien uit na vrugtevolle tyd saam met mede entoesiaste
Hierdie forum is ongelooflik leersaam

Groete

AAC

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Mar 18, 2020 3:52 pm
by Plaashaas
Baie welkom AAC.