Page 1 of 1
Stadige reaksie van Jaracal site
Posted: Wed Mar 18, 2020 11:55 am
by jaracal
Ons het die laaste paar dae baie traffic van "crawlers" gekry wat die forum baie stadig gemaak het. Ek kon uiteindelik die IP addresse opspoor en block. Lyk darem of die forum nou weer sy gewone spoed of vinniger loop.
Indien julle sulke probleme ondervind laat weet my op WhatsApp 0824944060 - Heinrich
Groete
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Posted: Wed Mar 18, 2020 12:34 pm
by Flip Nel
Baie dankie vir al die moeite
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Posted: Tue Jul 06, 2021 3:11 pm
by Joe13
Mense ek sukkel self met die, ek glo nie dit is my konneksie nie.
Tapatalk wil glad nie laai nie. Die site op rekenaars vat sy tyd om te laai.
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Posted: Fri Jul 09, 2021 6:18 am
by Mellies
Joe13 wrote: Tue Jul 06, 2021 3:11 pm
Mense ek sukkel self met die, ek glo nie dit is my konneksie nie.
Tapatalk wil glad nie laai nie. Die site op rekenaars vat sy tyd om te laai.
+1
Terselfdetyd laai ander sites blitsvinnig aan my kant.
Ander ding is ek moet omtrent elke tweede dag in log wat nooit so was nie.
Ek noem dit net so terloops.
Dankie.
Met n vleisie...
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Posted: Fri Jul 09, 2021 8:13 am
by JohanvB
Ook so.. Steeds vrek stadig
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Posted: Fri Jul 09, 2021 8:45 am
by jaracal
Dankie vir die laat weet, stuur asb vir my 'n whatsapp of telegram message as julle dit ondervind. Ek is nie altyd op Jaracal om die posts te sien nie.
Het dit probeer fix, laat weet hoe dit gaan. o824944o6o
Groete
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Posted: Fri Jul 09, 2021 10:16 am
by Mellies
jaracal wrote: Fri Jul 09, 2021 8:45 am
Dankie vir die laat weet, stuur asb vir my 'n whatsapp of telegram message as julle dit ondervind. Ek is nie altyd op Jaracal om die posts te sien nie.
Het dit probeer fix, laat weet hoe dit gaan. o824944o6o
Groete
Dankie.
Met `n vleisie...