Page 1 of 1

375 Ruger lisensie goedgekeur!!!!!!!!

Posted: Fri Dec 02, 2011 6:19 am
by Stefan764
Manne manne manne manne!!!!!

Die "Sherrif" se liksens is die 30e goedgekeur!!! (hehehe, jy die roertjie het klaar n naam.....)

Ek het die tydelike sowel as permanente aansoek die 23e November ingegee en hy is die 30e goedgekeur!!!!

Alles self gedoen, net n prokureurspel van my het gehelp met die motivering se bewoording. R140 later en Bobs ur Uncle soos Dokkie altyd se  ;D

Nou gan da kruit gebrand word pappie!!!!!!

Ek kan nie my opgewondenheid in toom hou nie hahahahahaha!!!

Groete
Stef & "The Sherrif"  ;D

Re: 375 Ruger lisensie goedgekeur!!!!!!!!

Posted: Fri Dec 02, 2011 6:27 am
by Pvdw
Stefan as ek die pos reg lees het djt 7 dae gevat :o :o :o

Dis goeie nuus man, baie geluk, daai ia 'n groot roer en enige man se kluis?

Ek doen aansoek vir my S/S een van die dae, ek bargain op 3 maande :P :P. Eerder verrassing kry as teleurstelling.

Weereens geluk.

Peet

Re: 375 Ruger lisensie goedgekeur!!!!!!!!

Posted: Fri Dec 02, 2011 11:07 am
by James Wright
Sjoe dis vinnig gewees! :police:

Baie geluk Stefan!

een ding pla my wel van die hele storie en klop nie,van wanneer af het jy pelle? ;D

Re: 375 Ruger lisensie goedgekeur!!!!!!!!

Posted: Fri Dec 02, 2011 11:14 am
by SV MAD (Henk)
Baie geluk!

Myne het ook so rukkie terug ingegaan, hoop nie ek wag so lank nie!

Re: 375 Ruger lisensie goedgekeur!!!!!!!!

Posted: Fri Dec 02, 2011 11:52 am
by Nuweseun
Baie geluk Stefan!! Jy gaan daai roer baie geniet!!!
Hou ons op hoogte as hy bloedtrek!!

Groete

Re: 375 Ruger lisensie goedgekeur!!!!!!!!

Posted: Mon Dec 05, 2011 8:09 am
by SS
Geluk Mnr Fouche

Nou moet ons daai slegs 375Ruger trip reel waaroor ons gepraat het!

Groete