Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Fri Mar 06, 2020 8:55 am
by Michaels
Goeie dag almal,

Ek volg hierdie forum al 'n geruime tyd en het uiteindelik besluit om te registreer.

Ek hoop om te leer, te lag en 'n bietjie insig met julle te deel.

As gevolg van my werk is ek baie in die bos, maar ek sal elke nou en dan die forum dophou.

Vriendelike groete
Michael

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Mar 06, 2020 9:04 am
by saswart
Welkom Michael

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Mar 06, 2020 9:22 am
by Gideon Burger
Baie Welkom Michael!

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Mar 06, 2020 12:11 pm
by Jay Jay
Welkom, Michael

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Mar 07, 2020 4:45 pm
by Sean3006
Welcome Michael

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Mar 07, 2020 5:17 pm
by tripodmvr
Jy moes al vroeƫr kom groet het. Wat jaag jou bos toe?