Page 1 of 1
CFR - lyne dood?
Posted: Fri Feb 28, 2020 1:42 pm
by BigBoreFanatic
Het iemand dalk onlangs sukses gehad om met die plek te praat?
Die masjien antwoord maar niemand tel op nie. Ek het al 31min aangehou.
Ek probeer al die laaste week om iemand daar in die hande te kry om uit te vind v d status v my lisensie aansoek.
Ek lui 012 353 6111.
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Fri Feb 28, 2020 1:57 pm
by DWB
Het ook gesukkel die week
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Fri Feb 28, 2020 2:13 pm
by Willeboer
Ek het gevind dit is beste om 04:00 die oggend te bel. Elke keer baie vinnig geantwoord.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Fri Feb 28, 2020 3:27 pm
by knipmes
By die CFR is daar maar min verskil tussen die lewendes en die dooies

Re: CFR - lyne dood?
Posted: Fri Feb 28, 2020 3:37 pm
by Fanta300
Het gisteraand so 7:30 gebel. Na 3 min het hulle geantwoord
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Fri Feb 28, 2020 8:45 pm
by RabieL
Ek het self gisteraand n ooroep gemaak, maar dit lyk my daar is absoluut niks gedoen in die tyd wat die lyne af was nie.
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Sun Mar 01, 2020 7:35 am
by andre007
Daar was laasweek probleme met baie lyne in GP. Baie van ons kliente- diens lyne was ook af. Was n Telkom fout. Soos bo genoem. Die beste is maar om na ure te bel.
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Fri Jul 24, 2020 11:28 am
by Fanta300
Het iemand onlangs met hulle kon praat? Sukkel nou al meer as ‘n week. Ek bel enige tyd van die dag.
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Fri Jul 24, 2020 11:47 am
by Arnold
Jy kan nou aanlyn jou aansoek volg. Jy kan nou ook sien wat die ou op die telefeoon vir jou sê want hy kan nie vir jou veel meer sê nie.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php
Daar is ook 'n nice app (wher's my app) wat iemand gemaak het om jou aansoek te volg:
https://play.google.com/store/apps/deta ... _app&gl=ZA
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Fri Jul 24, 2020 6:41 pm
by andre007
Fanta300 wrote: Fri Jul 24, 2020 11:28 am
Het iemand onlangs met hulle kon praat? Sukkel nou al meer as ‘n week. Ek bel enige tyd van die dag.
Uncle. CFR word weer gesanatize......... so vannie os oppie jas, die 1 perd daar het n week voor laas gesê daar gaan nie die jaar kaartjies geprint word nie.....ek hoop maar dis net arogansie!
Re: CFR - lyne dood?
Posted: Sat Jul 25, 2020 7:11 pm
by JPS
andre007 wrote: Fri Jul 24, 2020 6:41 pm
Fanta300 wrote: Fri Jul 24, 2020 11:28 am
Het iemand onlangs met hulle kon praat? Sukkel nou al meer as ‘n week. Ek bel enige tyd van die dag.
Uncle. CFR word weer gesanatize......... so vannie os oppie jas, die 1 perd daar het n week voor laas gesê daar gaan nie die jaar kaartjies geprint word nie.....ek hoop maar dis net arogansie!
Klomp manne het kaartjies gekry verlede week.