Page 1 of 1
Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 12:25 pm
by Vlakvark
10 hasies en n kat en een fox maar ons kon hom nie in die lang gras kry nie
[img width=560 height=372]
http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 4719-1.jpg[/img]
[img width=560 height=372]
http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 4717-1.jpg[/img]
[img width=560 height=372]
http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 4716-1.jpg[/img]
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 12:41 pm
by Geno
Daai kat lyk bitter baie soos ons vaalboskatte!
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 12:42 pm
by Geno
Het julle al die foxes en katjies probeer roep?
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 12:49 pm
by marno
Dink dis vaalbos kat daai. Die wat ek gesien het in die veld het nie sulke mooi duidelike merke gehad nie, bietjie ligter.
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 12:53 pm
by Geno
Marno,
Dis in Australie geskiet, weet nie of hulle vaalbos katte het nie.
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 12:54 pm
by marno
Oeps! Maak ek my naam nou lekker gat. Maar dit lyk wragtig soos die vaalbos katte hier.
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 5:44 pm
by Dawid
Dis die FERAL Cat en het ook maar sy oorsprong van die huiskat af wat wild geword het se n Aussie my wat hier saam my werk.
Lekker word die Fosse en Katte se kos doodgeskiet (hase)...more huil die Aussies hulle skape word opgevreet.
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 8:45 pm
by theedge
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 9:05 pm
by Geno
Nee wat, nie nodig om te huil nie, onthou, die goed is almal uitheems in Australie.
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Thu Dec 01, 2011 9:22 pm
by theedge
Geno wrote:
Nee wat, nie nodig om te huil nie, onthou, die goed is almal uitheems in Australie.
Dankie Geno verstaan hom so ek het die reaksie gehad op Dawid se opmerking het die quote gaan insit huil oor die ausies wat gaan huil

Thanx
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Fri Dec 02, 2011 4:41 am
by Geno
Oooo ok Oom Blikkies, sorry man.
Dalk kan ons 'n paar jakkalse export en daar gaan los om die hase te beheer
Groete
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Fri Dec 02, 2011 5:09 pm
by Vlakvark
N dooie feral cat tel meer punte as n fox
Cats are not native to Australia. They were introduced probably around the time of first European settlement. During the 19th century, thousands of cats were released in the gold fields to control mice. Cats were also popular with settlers to keep down the number of rabbits and native rats.
Many were released - or escaped - into the bush, where they were able to fend for themselves. These cats did not depend on humans for food or shelter and in effect became wild - or 'feral'. They spread rapidly across most of the continent. It is estimated that there could be 400,000 feral cats in NSW and around 12 million across Australia.
Impact on native wildlife
Queensland's feral cat population stands at about 1.5 million, which is greater than the domestic cat population. But even apparently harmless domestic cats kill and injure wildlife in surprising numbers.
The feral cat is one of the main predators of Australian wildlife. While its impact is difficult to measure, feral cats are clearly reducing the populations of many native animals. They might even threaten the survival of some rare and endangered species.
Domestic cats also threaten wildlife. It's estimated that cats kill 3.8 million native Australian animals each year.
Feral cats are particularly damaging to isolated animal populations. A single feral cat was the main predator of an isolated colony of allied rock-wallabies in north Queensland.
From 1990 to 1992, the feral cat population in the Diamantina region of south-west Queensland grew rapidly after good rains. Scientists were concerned because this is the site of Queensland's major surviving colony of the endangered greater bilby. In two weeks more than 500 feral cats were shot on Davenport Downs.
Apart from preying directly on wildlife, feral cats compete with native animals for scarce food resources.
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Wed Jan 04, 2012 9:07 pm
by basie
Dawid
Hulle sukkel lankal met die foxe wat skade maak, maar hulle vergiftig die goed baie. Ek was vir so paar maande daar, waar ek gesien het hoe doen hulle dit. Ons het ook 'n paar dooies gekry. As ek dit nie mis het nie, is dit waar daai 10/80 gif gemaak word. Dit is in elk geval die gif wat hulle gebruik. Elke ou wat daai gif uitsit moet waarskuwingsborde teen sy drade en hekke opsit.
So word die hase ook as plaagdiere gesien daar by hulle en word hulle ook by die hope(groot getalle) vergiftig met vergiftigde wortels wat daar begrawe word. Ek was ook een aand saam met 'n vriend saam met wie ek gewerk het om kangaroos te skiet vir kos vir die honde, toe ons op so haasdorp (klomp gate bymekaar) afgekom het. Ons het nou nie kangaroo's gekry die aand nie, maar het darem so 20 hase en een fox geskiet.
Daar by hulle verander als mos maklik in 'n plaag.
Mooiloop
Basie
Re: Sommer n lekker aand
Posted: Fri Jan 06, 2012 4:11 pm
by James Wilson
hase skiet bly lekker
[img width=560 height=420]
http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... -09059.jpg[/img]