Vihtavuori N570 in voorraad
Posted: Fri Feb 21, 2020 10:50 am
Môre julle,
Ons het 'n klompie N570 gekry. Prys is R749.00 per blik.
Groete
Ockert
Ons het 'n klompie N570 gekry. Prys is R749.00 per blik.
Groete
Ockert
Goeie dag,Xplicitly wrote: Fri Feb 21, 2020 12:25 pm Hoeveel is 'n klompie?
Ek kort, maar is vas tot volgende naweek.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk