Page 1 of 1
Scenar 136L 6.5 Creedmoor
Posted: Thu Feb 20, 2020 11:40 am
by Pumarais
Ek soek asb hulp met ñ node?
6.5 Creedmoor
Loop: 684mm
TPL : 71.81mm
Dop lengte 48.54
H2O: 51.6 gr
Peterson Brass
CCI 450
136L Scenar
Norma URP
Dis nuwe brass en eerste maal wat dit geskiet word.

Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor
Posted: Thu Feb 20, 2020 11:48 am
by Pumarais
Nuwe dop se skouer meet 2.096” en dop wat geskiet is meet 2.102” met comparitor. Is dit normaal dat ñ nuwe dop so baie undersize is.
Gaan dit nie lading ontwikkeling beinvloed as die doppe vir die tweede maal gelaai word nie.
Ek het die dopkapasiteit met die gevuurde dop gemeet.
Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor
Posted: Thu Feb 20, 2020 2:44 pm
by tripodmvr
38,3/4 vir nodespoed by 2750vps.
Jou brandtempo is baie hoog. Jy in die lande gelaai?
Onthou dat die dop altyd gaan uitsit tot teen die kamerwande, so daarom die dopvolume soos geskiet.
Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor
Posted: Thu Feb 20, 2020 6:47 pm
by Pumarais
Ek is teen die lande ja, het gedink om die nuwe doppe beter senter te hou.
Ek het gesien toe ek uit die lande uit kom dat ek baie flyers gekry het.
Dit lyk wel of die 38.3 mooi werk.
Ek is steeds in die lande en gaan hom maar so los totdat al die doppe gefireform is.
Ek het ñ laer lading ook probeer dieper in die lande en het ook mooi gewerk. Die 37.8gr gee my ñ spoed van 2690fps wat bietjie laag is vir 27” loop maar die ES was baie laag wat ek van hou.


Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor
Posted: Sun Feb 23, 2020 5:16 pm
by Apie
Laai dalk so paar teen 38.1 en kyk wat maak hy.
Lyk of daar tussen daai ladings iets aan gebeur is
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor
Posted: Sun Feb 23, 2020 7:36 pm
by Pumarais
Ek sal kyk! Ek het almal nou klaar gelaai. As doppe gefireform is gaan ek daai lading probeer. Het nog so 20 skote oor!
Dankie!