Page 1 of 1

Leica PRS 5-30x56 ffp

Posted: Wed Feb 19, 2020 10:31 am
by Sangoma (IAN)
So, die vraag is, is die Nuwe Leica scope waaroor die internet so tekere gaan mar net n Delta Stryker 4.5x30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?

Re: Leica PRS 5-30x56 ffp

Posted: Wed Feb 19, 2020 11:30 am
by Capt. Yoda
Het n skaap jou teen die kop geskop ?

Re: Leica PRS 5-30x56 ffp

Posted: Wed Feb 19, 2020 11:54 am
by Geno
Sangoma (IAN) wrote:So, die vraag is, is die Nuwe Leica scope waaroor die internet so tekere gaan mar net n Delta Stryker 4.5x30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?
So, die vraag is, is die Delta Stryker 4.5-30x56 waaroor jy so tekere gaan mar net n Athlon 4.5-30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?

Sent from my SM-N975F using Tapatalk


Re: Leica PRS 5-30x56 ffp

Posted: Wed Feb 19, 2020 3:09 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote: Wed Feb 19, 2020 11:54 am
Sangoma (IAN) wrote:So, die vraag is, is die Nuwe Leica scope waaroor die internet so tekere gaan mar net n Delta Stryker 4.5x30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?
So, die vraag is, is die Delta Stryker 4.5-30x56 waaroor jy so tekere gaan mar net n Athlon 4.5-30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

Ek het ook al gehoor die Athlon is net n Sightron met n ander sticker op maar die Sightron kom blykbaar uit dieselfde fabriek as Rudolph en ons weet mos ook al klaar dat Rudolph en Nightforce basies een scope is net met n ander naam op.

Image

Re: Leica PRS 5-30x56 ffp

Posted: Wed Feb 19, 2020 3:30 pm
by LoopSoosStroop
Daardie stickers moet vrek duur wees.

Re: Leica PRS 5-30x56 ffp

Posted: Wed Feb 19, 2020 9:49 pm
by Rem
Sangoma (IAN) wrote: Wed Feb 19, 2020 10:31 am So, die vraag is, is die Nuwe Leica scope waaroor die internet so tekere gaan mar net n Delta Stryker 4.5x30x56 met ander stickers en n klein verandering op die turrets?
Daai Delta van jou is nou niks meer werd nie.
Koop vir jou n PRS, ek jou van die las op jou skouers verlos en nou maar die Delta by jou oorneem.

Bring hom sommer na volgende naweek se TLRS komp toe ;)