Page 1 of 1
50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 1:54 pm
by hollow point
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 2:02 pm
by Carlc
Kan ek die 270 150gr nosler ballistic tips bespreek. Sommer al 5 pakkies. Ek bel jou netnou en reel om dit te kom optel.
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 2:05 pm
by Kallie Fernhout
Is die 3 pakkie 95gn Sierra 6mm TMK nog beskikbaar indien sal ek hul neem asb
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 2:32 pm
by Gawie(13mm)
Ek stel belang in die 7mm 162 grein SST's.
Ek het epos gestuur.
Groetnis.
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 3:28 pm
by derek
Ek sal al die 6mm 105 gn Lapua vat.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 3:37 pm
by Blitzzz
Ek stel belang in die Hornady SST 7mm 154gr.
Ek stuur n e-pos
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 4:01 pm
by Blitzzz
Jy moet 5 boksies koop om die afslag te kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 4:09 pm
by Gawie(13mm)
Blitzzz wrote: Tue Feb 18, 2020 4:01 pm
Jy moet 5 boksies koop om die afslag te kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ons is 3 manne hier in die Boland wat 'n bestelling opgemaak het. Is daar nie van jou vriende naby wat kan saamspan nie?
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 4:37 pm
by Diesel Dog
SIERRA BULLETS SBT GAMEKING 6.5MM 140 GR 100 1 R544.00 R340.00 x1
LAPUA BULLETS OTM SCENAR 338 CAL 300 GR 100 9 R1,119.20 R699.50 x 2
SIERRA BULLETS HPBT MATCHKING 6.5MM 142 GR 100 4 R624.00 R390.0 x4
DD
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 5:39 pm
by Blitzzz
Gawie(13mm) wrote:Blitzzz wrote: Tue Feb 18, 2020 4:01 pm
Jy moet 5 boksies koop om die afslag te kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ons is 3 manne hier in die Boland wat 'n bestelling opgemaak het. Is daar nie van jou vriende naby wat kan saamspan nie?
Ek het reg gekom. Ek het net een pakkie ekstra gevat.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 9:24 pm
by Nico de Jager
Ek sal die 300gr 375 Gamekings en n DGS neem asb.
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 18, 2020 10:00 pm
by Hansieslim
Dis nou wat koeƫls eintlik moet kos
Re: 50% Off Bullets
Posted: Wed Feb 19, 2020 9:45 am
by Swede
Ek sal die 8 bokse Lapua Scenar 167gr .30 kal vat dankie
Re: 50% Off Bullets
Posted: Wed Feb 19, 2020 10:18 am
by Blink Stefaans
KAN EK ASB DIE 2X 53GR VMAXE VAT
Re: 50% Off Bullets
Posted: Thu Feb 20, 2020 7:30 pm
by Christo
Ek sal al die 300gr 338 Scenars vat vat oor is. 7 pakke!!
Re: 50% Off Bullets
Posted: Thu Feb 20, 2020 9:57 pm
by JohanvB
Indien die Hornady EldM308 155gr beskikbaar is, neem ek hulle graag.
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 25, 2020 10:27 am
by vlakvarkbeer
Dagse kan ek vra hoeveel van die punte nog beskikbaar is.
Dankie
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 25, 2020 2:16 pm
by PWV
Sal ook graag wil weet of daar weer Hornady 7 mm SST beskikbaar gaan wees?
Re: 50% Off Bullets
Posted: Tue Feb 25, 2020 3:51 pm
by Swede
PWV wrote:Sal ook graag wil weet of daar weer Hornady 7 mm SST beskikbaar gaan wees?
Soos ek verstaan maak die winkel toe..die rede vir die goeie afslag.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: 50% Off Bullets
Posted: Wed Feb 26, 2020 9:40 am
by vlakvarkbeer
Eish dankie