Page 1 of 1

Uitvoer regulasies : Amerika na ander lande

Posted: Tue Feb 11, 2020 2:26 pm
by tripodmvr

Re: Uitvoer regulasies : Amerika na ander lande

Posted: Tue Feb 11, 2020 5:46 pm
by knipmes
Goeie nuus vir n verandering. Ek wonder net hoe sal die Regering aan hierdie kant dit hanteer?

Re: Uitvoer regulasies : Amerika na ander lande

Posted: Tue Feb 11, 2020 6:04 pm
by tripodmvr
Heelwaarskynlik gaan die firmas nog steeds weier omdat die items in die SA poskantore gesteel word.