Page 1 of 1

6xc met H4350

Posted: Sun Feb 02, 2020 12:36 pm
by Willeboer
Goeiedag, ek is opsoek na n veilige begin lading vir 23,84 duim 6xc, 1:10 twist , H4350 met 87gr berger Vld. Ek kry nerens data nie. Ek will die veilige lading gebruik om spoed te meet vir ql kalibrasie en om dop volume te kan meet. Enige hulp sal wardeer word. Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6xc met H4350

Posted: Sun Feb 02, 2020 12:51 pm
by Dale SH
Start at 41.5 grains.
Safe node is predicted to around 3185 fps @ approx 54300 psi

Re: 6xc met H4350

Posted: Sun Feb 02, 2020 1:14 pm
by tripodmvr
Begin met 41gr en TPL van 65mm sal so 5mm van die koeƫl se skag teen die nek kry vir goeie greep.

Re: 6xc met H4350

Posted: Sun Feb 02, 2020 1:18 pm
by Willeboer
Baie dankie julle.


Sent from my iPhone using Tapatalk

6xc met H4350

Posted: Fri Feb 14, 2020 4:09 pm
by Willeboer
Right, dankie manne julle ladings het my baie gehelp. Ek het nou alle mates en lesings in my QL ingevoer. Kan julle asb bevestig of ek op die regte pad is.
1) 6mm XC 23.74mm Loop Lengte
2) 41.5gr H4350
2) 49.90 gr dop volume
3) TPL was 65mm vir 5mm greep
4) Berger 87 Gr VLD
5) Skoot 1: 3100
2: 3126
3: 3093
4:3113
5: 3117
6: 3100
Ave : 3108
ES 33
SD 12

Ek het QL gekalibreer deur die Ratio of heats en BA met dieselfde % aantepas soos Cassie Nienaber verduidelik het.

QL wys nou dat ek op node band 4 is met (OBT 1.090m/s) met 42,4gr H4350 teen 3176 Fps met n drukking van 55228 PSI.

Is ek op die regte pad?

Re: 6xc met H4350

Posted: Fri Feb 14, 2020 5:45 pm
by tripodmvr
Hier is my berekening. 10vps bygesit vir chrony en slegs BRF aangepas.

Willeboer 6XC 87VLD Node.png

Re: 6xc met H4350

Posted: Fri Feb 14, 2020 5:54 pm
by Willeboer
Baie dankie, lyk my ek is dan op die regte pad. Ek het spoed met n magneto gemeet en dus nie die spoed aangepas nie. Is daar n rede dat jy net die BA aanpas?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6xc met H4350

Posted: Fri Feb 14, 2020 6:12 pm
by tripodmvr
Gaan kyk na die skakel hieronder en gaan na bladsy 6. Daar verwys ek na Chris Long se metodiek. Cassie het sy eie denke gevolg en ekstra berekeninge ingebring wat volgens my totaal onnodig is. Ons kom dan by dieselfde syfers uit.

Hier is my berekening met 3108vps as spoed.
Willeboer 6XC 87VLD Node.png

Re: 6xc met H4350

Posted: Fri Feb 14, 2020 6:13 pm
by tripodmvr

Re: 6xc met H4350

Posted: Fri Feb 14, 2020 6:17 pm
by Willeboer
Baie Dankie vir al die hulp.


Sent from my iPhone using Tapatalk