Page 1 of 1

Geweer onskadelik laat maak

Posted: Wed Jan 29, 2020 6:45 pm
by Malan123
Veronderstel iemand het 'n geweer wat uit 'n boedel kom en die lisensie was nooit voor aansoek gedoen nie..as jy die geweer dan onskadelil wil laat maak, hoe gaan mens te werk?

Re: Geweer onskadelik laat maak

Posted: Wed Jan 29, 2020 7:15 pm
by Forester
Ek het ook onlangs navraag daaroor gedoen, sover ek verstaan het jy ‘n geweersmitverslag nodig (amper soos met ‘n loopvervanging). Jy handig dan die geweer in by die polisie vir ballistiese toetse. Daarna gaan hy na die geweersmit om hom te deaktiveer. Dit kos blykbaar omtrent R1200 en vat ‘n jaar.

Re: Geweer onskadelik laat maak

Posted: Wed Jan 29, 2020 8:02 pm
by Malan123
Baie dankie Wynand

Re: Geweer onskadelik laat maak

Posted: Wed Jan 29, 2020 9:14 pm
by Francoisv
As jy 'n geweer onskadelik laat maak word sy kaliber herklasifiseer na 6.5cm.:-)


2 daughters. Plenty guns.


Re: Geweer onskadelik laat maak

Posted: Wed Jan 29, 2020 9:24 pm
by Malan123
Hahahahahahahaha

Re: Geweer onskadelik laat maak

Posted: Wed Jan 29, 2020 9:41 pm
by jankraay
Francoisv wrote:As jy 'n geweer onskadelik laat maak word sy kaliber herklasifiseer na 6.5cm.:-)


2 daughters. Plenty guns.

HahahahaImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk