Page 1 of 1
Hawer of Gars Saad
Posted: Tue Nov 29, 2011 3:37 pm
by Christo Els
Ek is opsoek na pryse vir hawer /gars saad.
Ek wil so 'n klein toets doen met die 2 gewasse. Ek kry nerens op die internet pryse. nie
Byvoorbaat dank
Re: Hawer of Gars Saad
Posted: Tue Nov 29, 2011 10:49 pm
by Dawid
Christo
Vind bietjie uit by Kaap Agri ek glo jy sal by hulle kan regkom
Re: Hawer of Gars Saad
Posted: Wed Nov 30, 2011 7:14 am
by Christo Els
DAnkie DAwid
Re: Hawer of Gars Saad
Posted: Sun Feb 05, 2012 7:21 am
by wlm
Boetlie lank na laaste post maar toemaar.
Probeer privaat koop by iemand. As jy gesertifiseerde saad koop is dit m@#r duur. Boere wat vir voer stroop se pryse is voerprys. Ek doen al jare so en het nog nie 'n mislukking gehad nie.
Re: Hawer of Gars Saad
Posted: Mon Feb 06, 2012 7:25 am
by Christo Els
Dankie sal so probeer
Re: Hawer of Gars Saad
Posted: Thu Mar 01, 2012 1:04 pm
by Frikkie die Rot
Middag Christo,
Laat weet as jy nie reg gekom het nie. Ek sal jou kan help met inligting rakende die gars,
Groetnis,
Frikkie
Re: Hawer of Gars Saad
Posted: Thu Mar 01, 2012 9:55 pm
by wlm
Christo
Hawersaad beskikbaar in Porterville teen R80-00/40kg sak
Re: Hawer of Gars Saad
Posted: Tue Mar 13, 2012 7:13 am
by Christo Els
Dankie dit is heel billike prys