Page 1 of 1
Claw Bullets 2020 price list
Posted: Mon Jan 27, 2020 5:57 pm
by deonjvan
Re: Claw Bullets 2020 price list
Posted: Mon Jan 27, 2020 7:45 pm
by Arnold
Dankie!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Claw Bullets 2020 price list
Posted: Tue Jan 28, 2020 6:31 am
by Toxxyc
Moet ons hier bestel of kan ons iewers anders ons bestellings plaas as ons belangstel?
Re: Claw Bullets 2020 price list
Posted: Tue Jan 28, 2020 12:13 pm
by deonjvan
Jy kan gerus vir Andre van der Merwe kontak op 072 146 2658
Re: Claw Bullets 2020 price list
Posted: Wed Jul 08, 2020 3:42 pm
by Louisdewet
Hallo Deon,
Ek sien daar is ‘n redelike verskil tussen hierdie pryslys en die een wat op SA Premium Bullets se webwerf aangebring is. Is hierdie pryslys spesifiek vir Jaracal lede?
Weet julle dalk van iemand op dié forum wat 180gr Claw Bonded koeëls in 303 British laai?
Groete
Louis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Claw Bullets 2020 price list
Posted: Thu Jul 09, 2020 9:30 pm
by Philip_L
Louisdewet wrote:Hallo Deon,
Ek sien daar is ‘n redelike verskil tussen hierdie pryslys en die een wat op SA Premium Bullets se webwerf aangebring is. Is hierdie pryslys spesifiek vir Jaracal lede?
Weet julle dalk van iemand op dié forum wat 180gr Claw Bonded koeëls in 303 British laai?
Groete
Louis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi, Louis.
Ek laai 180gr en 215gr. Hulle werk mooi.
Re: Claw Bullets 2020 price list
Posted: Fri Jul 10, 2020 7:34 am
by Louisdewet
Dankie Philip,
Ek stuur sommer vir jou ‘n pm.
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk