Page 1 of 1

Sakkies vir die NRL en PRS skuts

Posted: Mon Jan 27, 2020 12:27 pm
by CMH
Goeie more,

Aangeheg ons pryse vir on "Rear bags"en doelgemaakte sakkies vir die NRL en PRS skuts. (maar hulle werk net so goed vir die bakkie jagters ens. ook ;)

CMH Large Rear Bag R 220.00
CMH Small Rear Bag R 190.00
CMH Equalizer Bag R 525.00
CMH Big Boss (Waxed) R 725.00
CMH Junior (Sand or Plastic Beads) R 525.00
CMH Piccanniny R 370.00
CMH Cube R 570.00
CMH Tapered Bag R 680.00

Pryse sluit 15% BTW in.

Plaas gerus jou bestelling en vir die wat die PRS ope dag bywoon die naweek by krokedil spruit kan sommer hulle order dan optel en gebruik ook.

Indien jy die produkte eers wil besigtig ons sal stalletjie by die ope dag het met die produkte op vertoning. Geen verkope op die dag nie maar ons sal met graagte bestellings daar ook neem.

Groete

CMH
Office: 016 454 5003
Email: herme@cmhprecision.co.za
www.cmhprecision.co.za
Please Note - All Prices Include VAT (15%).
Prices are subject to change without prior notice.