AutoTrickler V3 & AutoThrow kombo met A&D FZ Skaal
Posted: Mon Jan 27, 2020 12:17 pm
Goeie dag almal,
Ons het so paar van die ekstra ingebring na besprekings gevul is vir kliente.
AutoTrickler V3 & AutoThrow kombo met A&D FZ series skaal ingesluit.
Prys R21890.00 terwyl vooraad hou.
Daar is eenvoudig nie 'n viniger manier van herlaai met uitsonderlike akkuraatheid soos met die eenhede nie. Jy kan ongeveer elke 15-20 sekondes 'n lading gegooi kry met die eenhede binne 0.02 - 0.04Gr.
Kontak ons gerus vir jou bestelling of enige navrae.
Groete
CMH
Office: 016 454 5003
Email: herme@cmhprecision.co.za
www.cmhprecision.co.za
Please Note - All Prices Include VAT (15%).
Prices are subject to change without prior notice.