Page 1 of 1
7x57 lading onwikiling hulp asb
Posted: Sat Jan 25, 2020 11:15 pm
by Armand_N
Hi almal,
Ek het sopas n 7x57 musgrave gekoop. Ek wil weet watse internationale kruit kan ek gebruik wil graag 160gr nosler punte skiet.
Re: 7x57 lading onwikiling hulp asb
Posted: Sun Jan 26, 2020 12:37 am
by alecjohnson
IMR 4350
lovex S070
Vitha N550
Het net op burn chart gekyk en die lyk die naaste
Re: 7x57 lading onwikiling hulp asb
Posted: Sun Jan 26, 2020 12:53 am
by tripodmvr
Ek het 'n loop van 24 duim gebruik en ek lys die dryfmiddels tans beskikbaar hieronder met 'n berekende nodespoed en 160 Accubond.
VV N550 2740vps
Norma URP 2730vps
Lovex S070 2710vps
IMR 4350 2680vps
IMR 4320 2670vps
S341 2670vps
IMR 4064 2660vps
Re: 7x57 lading onwikiling hulp asb
Posted: Sun Jan 26, 2020 12:31 pm
by Armand_N
Baie dankie julle
Re: 7x57 lading onwikiling hulp asb
Posted: Fri Jun 05, 2020 9:55 am
by CassellG
gaan probeer ook 175 gn rondtes met lovex teen 2500...blouwillebees kos
Re: 7x57 lading onwikiling hulp asb
Posted: Fri Jun 05, 2020 7:09 pm
by M98mauser
Hoeka besig om vir iemand iets uitewerk met 160gr accubonds en N550 dink dit kan n baie goeie kombinasie wees
Oom Maruis die brandspoed van N550 op QL is dit redelik reg?
Re: 7x57 lading onwikiling hulp asb
Posted: Fri Jun 05, 2020 8:43 pm
by tripodmvr
Almal het gekla oor S365, maar selfs VV se dryfmiddel toon afwykings van die norm in QL. Enigste oplossing is skote om spoed te kry.
Re: 7x57 lading onwikiling hulp asb
Posted: Tue Jun 09, 2020 9:09 am
by Swys14
skiet self 175gr Interlock uit my CZ 7x57 teen so 2450fps, werk mooi. Vlakte lading vir die roer is 139gr Interlock teen so 2730fps. 175gr @ S365, 139gr @ S355