Page 1 of 1

Havalon Piranta Edge

Posted: Sat Jan 25, 2020 8:31 am
by Quenets
Goeie dag julle,

Ons het nog een Havalon Piranta Edge, met 'n ekstra pakkie #60xt lemme. Dit is die oranje een.

Prys is R450.00.

Kontak my by ockert@quenets.co.za of 023 347 7188 as julle belangstel.

Groete
Ockert