Page 1 of 1

LRH met 'n boog

Posted: Fri Jan 24, 2020 11:58 am
by tripodmvr
Aussie vaardigheid

https://youtu.be/VLKaL-wz49E

Re: LRH met 'n boog

Posted: Fri Jan 24, 2020 12:11 pm
by jdpretorius
jis, wonder of daai ou 'n dubbel quadruple goud Olimpiese kampioen kan wees

Re: LRH met 'n boog

Posted: Fri Jan 24, 2020 12:56 pm
by Blitzzz
Daai is nogal impressive... maar weet darem nie of ek so verby n huis sal skiet nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: LRH met 'n boog

Posted: Fri Jan 24, 2020 1:03 pm
by henried
Wow, dit will gedoen wees.

Re: LRH met 'n boog

Posted: Fri Jan 24, 2020 4:30 pm
by henk.spioenkop
Was die 2 pyle nie alreeds in die "varke" nie en hy het die pyle net bo-oor geskiet. Grap net.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: LRH met 'n boog

Posted: Fri Jan 24, 2020 4:49 pm
by ChristoK
Baie goed geskiet daai, maar ja so verby die huis is nie die beste idee nie.

Re: LRH met 'n boog

Posted: Sun Jan 26, 2020 7:18 am
by Francoisv
henk.spioenkop wrote:Was die 2 pyle nie alreeds in die "varke" nie en hy het die pyle net bo-oor geskiet. Grap net.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Die hoek waarteen die Pyle in die vark sit lyk vir my baie dodgy. 100 trek met boog is redelik. Maar aan die ander kant is alles deesdae moontlik.

https://www.fieldandstream.com/blogs/ta ... -bow-shot/

2 daughters. Plenty guns.