Page 1 of 1

Rifle stock duplicator

Posted: Mon Nov 28, 2011 9:13 pm
by vlakvarkbeer
Dagse ek wil graag weet of iemand met so n masjien sit en dalk wil verkoop, of dalk planne het om so n ding te kan bou. Sal enige inligting aanvaar. Dankie Andre

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Wed Nov 30, 2011 10:39 am
by Beyers

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Wed Nov 30, 2011 8:09 pm
by Christo
Beyers ek is seker baboonS kan daai masjien maak binne 'n week.

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Wed Nov 30, 2011 8:38 pm
by blaser
Martin van sahara in pta wes het van hulle wat hy  nie gebruik nie hoor maar

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Thu Dec 15, 2011 11:52 am
by vlakvarkbeer
Dankie vir die terugvoer.

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Thu Dec 15, 2011 11:55 am
by vlakvarkbeer
Remington is dit sahara arms of is dit net iemand kry vir my n nommer asb.Dankie

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Thu Dec 15, 2011 12:58 pm
by blaser
ja sahara arms hulle no is 0123860408

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Mon Dec 19, 2011 1:49 pm
by vlakvarkbeer
Dankie

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Mon Dec 19, 2011 3:47 pm
by Beyers
Al wat ek kan se is dit lyk maklik. Dis nie maklik on te doen nie

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Sun Jan 08, 2012 4:06 pm
by Dawid
Ek dink met n bietjie tegniese agtergrond,draaibanke, houtwerk en dimensionele denke is die aanleer van die hantering van so n masjien nie buite bereik nie.

n Man moet netnie 9 duime he nie.. ;D ;D

Is die aanvraag na bv kolwe en decoys darem hoog genoeg om so n masjien te regverdig? Ek sien die manee bestel veel eerder n kolf van die Yanks af.

Re: Rifle stock duplicator

Posted: Sun Jan 08, 2012 4:35 pm
by molopohunter
Sal interesant wees om te sien wat die koste op die hout is.
Meeste kolwe in S.A. loop van 5500 af op, so 11 kolwe dan het daai masjien homself betaal.
Sal net iemand moet kry om die checkering ens te doen...