Page 1 of 1

Berger 156 gn 6.5mm In vooraad

Posted: Thu Jan 23, 2020 10:36 pm
by CMH
Dagse almal,

Ons voorraad van die Berger "Extreme outer limits" 156gn Koeëls is afgelewer en is dadelik beskikbaar.

Prys terwyl huidige voorraad hou is R1180.00 per 100.

Dit is die ideale koeël vir die manne met die 6.5'e wat hulle gunne se bene bietjie wil rek.

Kontak ons gerus vir julle bestellings. Januworry is mos amper verby en die jag en skietseisoen is nou hier ;D

Groete
CMH

Re: Berger 156 gn 6.5mm In vooraad

Posted: Fri Jan 24, 2020 7:52 am
by Capt. Yoda
Maak daai Creedmoor n anti material gun