Page 1 of 1

Bullet Sale

Posted: Tue Jan 21, 2020 4:27 pm
by hollow point
Hi

Skakel asseblief om die beskikbaarheid te bevestig.

Groete
Ruan

017 004 0091

Re: Bullet Sale

Posted: Tue Jan 21, 2020 5:46 pm
by Frederik
Waar is die koeels in Delmas?

Re: Bullet Sale

Posted: Tue Jan 21, 2020 6:38 pm
by snakker
Kan nie lys op tapatalk oopmaak nie?

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk


Re: Bullet Sale

Posted: Tue Jan 21, 2020 6:41 pm
by Mellies
snakker wrote: Tue Jan 21, 2020 6:38 pm Kan nie lys op tapatalk oopmaak nie?

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
Met n vleisie...

Re: Bullet Sale

Posted: Tue Jan 21, 2020 10:50 pm
by snakker
Dankie

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk


Re: Bullet Sale

Posted: Wed Jan 22, 2020 5:57 am
by bush hat
Ruan

Ek sal .30 cal Nosler CC 155gr neem, 1 of twee x 100 indien beskikbaar

Re: Bullet Sale

Posted: Sat Jan 25, 2020 3:12 pm
by Nico de Jager
Jis manne, ek het jylle gekontak ivm die 375 PMP punte. Ek het nog nie ny faktuur gekry nie. Julle het my sel nr en email adres. Kontak my asb.
Groete
Nico de Jager