Page 1 of 1
Gesoek: 6mm Musgrave Dieset
Posted: Tue Jan 21, 2020 8:59 am
by Quenets
Goeie dag julle,
Ons het 'n kliƫnt wat opsoek is na 'n 6mm Musgrave dieset.
As iemand dalk weet van een of 'n gebruikte een het laat weet my asb.
Groete
Ockert
Re: Gesoek: 6mm Musgrave Dieset
Posted: Tue Jan 21, 2020 10:23 am
by StephenB
Hi. Ockert
Ek het n 6mm Musgrave dieset en n klompie brass wat ek wil verkoop.
Sal vir jou kontak
Groete
Stephen
Re: Gesoek: 6mm Musgrave Dieset
Posted: Tue Jan 21, 2020 1:25 pm
by ruaanb
Stephen gesels met my oor die doppe as Ockert nie dit ook vat nie asb.
Re: Gesoek: 6mm Musgrave Dieset
Posted: Tue Jan 21, 2020 4:44 pm
by StephenB
Ruaanb ek sal vir jou op hoogte hou
Re: Gesoek: 6mm Musgrave Dieset
Posted: Tue Jan 21, 2020 6:13 pm
by wlm
Ek het 'n Sudami Case length trimmer collet vir 6 mm Musgrave beskikbaar.
Re: Gesoek: 6mm Musgrave Dieset
Posted: Thu Jan 23, 2020 5:03 pm
by StephenB
Hi RuaanB. Die doppe en die dies is verkoop.
Re: Gesoek: 6mm Musgrave Dieset
Posted: Fri Jan 24, 2020 6:25 am
by ruaanb
Dankie