Page 1 of 1

CZ 550 9.3 x 62 Full Stock / Pakket

Posted: Sun Jan 19, 2020 10:43 am
by Schalk1975
Goeiemore.

Ek het die volgende geweer / pakket te koop:
  • CZ 550 Full Stock 9.3 x 62 - baie goeie toestand, ongeveer 100 skote geskiet. Metaal magasyn vloerplaat.
  • Minox ZX5 2-10 x 50 Plex teleskoop. Ongebruik, Splinternuut in sy boks. Was nog nooit op enige wapen monteer nie
  • Warne 30mm monterings vir CZ
  • Lyman 9.3x62 Rifle 2 Die Set
  • Punte: 100x Norma Oryx 285gr, 50x Swift A-Frame 286gr, 100x PMP Pro-Amm 286gr, 200x RWS TUG 293gr
  • Doppe: Norma doppe. Splinternuut. Kan nie onthou of daar 50 of 100 is nie, ek dink 100. PMP doppe ongeveer 100. Once fired.
  • Ammunisie: Fabrieksgelaaide Norma Oryx 286gr. 1 Pakkie van 20.
Prys vir pakket: R25,000. Sal graag alles saam wil verkoop indien enigsins moontlik ;D .

Ek stuur graag fotos per Whatsapp. My selnr is 082 drie 8 een ses 4 vyf 4
Enige vervoer/storingskoste vir die koper se rekening

Baie dankie.
Schalk

Re: CZ 550 9.3 x 62 Full Stock / Pakket

Posted: Sun Jan 19, 2020 11:28 am
by Schalk1975
Spelfout!

Re: CZ 550 9.3 x 62 Full Stock / Pakket

Posted: Sun Jan 19, 2020 11:28 am
by Schalk1975
Ek wou nog byvoeg, prys is onderhandelbaar, so welkom om my n nie-belaglike aanbod te maak!

Re: CZ 550 9.3 x 62 Full Stock / Pakket

Posted: Mon Jan 20, 2020 9:42 am
by Wouter Roets
Great koop! My broer het een en tussen al sy bosgewere is dit met gemak sy gunsteling.

Re: CZ 550 9.3 x 62 Full Stock / Pakket

Posted: Thu Jan 23, 2020 9:32 am
by Schalk1975
Prys verlaag na R20k.

Dankie!

Re: CZ 550 9.3 x 62 Full Stock / Pakket

Posted: Sat Jun 10, 2023 9:31 pm
by Pieter764
Hi Schalk,

Is die pakket nog beskikbaar?

Dankie byvoorbaat!

Re: CZ 550 9.3 x 62 Full Stock / Pakket

Posted: Sun Jun 11, 2023 8:10 am
by Apie
Hi Pieter
Siende dat die ‘n baie ou advertensie is sal ek dalk liewers vir Schalk op sy selnommer kontak soos in eerste post!

Sterkte!


Sent from my iPhone using Tapatalk