Page 1 of 1
Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Wed Jan 15, 2020 8:22 am
by Die Kooperasie
Ons het n reeks pistole wat ons op Spesiale aanbiedinge gaan laat gaan!!!
Ons bied aan: die Taurus PT140 G2.
n Goeie en gemaklike dra pistool met slaankrag!
Hierdie pistool doen ons nou vir die ongelooflike lae prys van net R3800 btw ingesluit!!!
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Fri Jan 17, 2020 9:16 am
by Die Kooperasie
Taurus PT1911
Ons bied aan Taurus se weergawe van die ikoniese 1911!
Alles wat n mens sou wou opgradeer op hierdie pistool is reeds gedoen, van sy greep tot sy visiere is reeds reg.
Hierdie is die beste waarde vir geld in die 1911 Katogorie, en een van die bestes wêreld wyd!
Ons het n onweerstaanbare prys op hierdie pistool nou vir net R 7599.99incl!
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Fri Jan 17, 2020 9:48 am
by Wouter Roets
Hierdie is werklik ongelooflike goeie pryse op n goeie produk.
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Fri Jan 17, 2020 12:03 pm
by BenJacobs
Watter kaliber is die PT140?
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Fri Jan 17, 2020 3:40 pm
by Philip J
BenJacobs wrote: Fri Jan 17, 2020 12:03 pm
Watter kaliber is die PT140?
.40S&W
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Sat Jan 18, 2020 9:36 am
by Die Kooperasie
Taurus PT809
Ongeloofike offer op die Taurus PT809. As jy links handig is, is hierdie defnitief die pistool vir jou, want hy is dubbelhandig. Hierdie is n lekker dra pistool teen die uitstekende goeie prys van net R5400!!! Kontak ons gerus direk!
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Sat Jan 18, 2020 2:07 pm
by BenJacobs
Die PT140, met hoeveel magesyne kom hy en kom hy met 'n kassie?
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Sat Jan 18, 2020 3:53 pm
by Armand Steenkamp
My enigste hartseer vraag is hoekom kom die aanbiedinge waneer man se sakke leeg is?
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Mon Jan 20, 2020 10:41 am
by Die Kooperasie
G2c
Die G2c is n baie gemaklike, kompakte dra pistool wat uitkom met 3 magasyne!
kontak asb ons Direk vir enige verdere navrae op:
042 291 0431
arms@humkoop.co.za
ammo@humkoop.co.za
baie danie
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Tue Jan 21, 2020 12:16 pm
by Die Kooperasie
Cz P-09
Hier het ons die Cz Po9.
kom uit met 2 magasyne waarvan elke magasyn 19rondtes vat.
hierdie hoe kapasiteit ligte polymer wapen is baie hoë kwaliteit en is gemaak in Cezh Republic
Verkoop nou vir R8999.99incl
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Wed Jan 22, 2020 3:50 pm
by Die Kooperasie
Cz P-09
Moenie hierdie eenkeer-in-leeftyd geleentheid misloop om hierdie merkwaardige pistool te koop nie.
Dit is n Unieke P-09 FDE met tritium Sights wat nou gaan vir R 9500incl
kontak ons gerus direk by: 042 291 0431
Email:
arms@humkoop.co.za of
ammo@humkoop.co.za
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Thu Jan 23, 2020 4:13 pm
by Die Kooperasie
Cz P10c
Ons bied aan die Merkwaardige P10c. 'n Ongelooflike "Striker Fire" Pistool van Cz!
Nou teen n Ongelooflike offer van net R 7799.99incl!!!!
Kontak ons gerus direk by 042 291 0431
of epos ons by:
arms@humkoop.co.za of
ammo@humkoop.co.za
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Fri Jan 24, 2020 7:14 am
by Plaashaas
Wat is die prys op die G2c?
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Mon Jan 27, 2020 4:56 pm
by Die Kooperasie
Cz P10s
Sekerlik een van die Beste dra pistole op die Mark!
Cz se P10s Natuurlik! Klein, Kompak en lig, met n hoër kapasiteit as sy kompetisie. Cz het ook n naam gemaak deur die jare as n fabrikaat waarop n mens kan vertrou. Hierdie outjie se greep is ook langer as sy kompetisie maar heelwat kleiner as sy voorgangers.
Hierdie is van Cz se beste werk, en dit tel vir baie, nou beskikbaar vir net R8600incl
kontak ons gerus direk op:
042 291 0431
of mail op:
arms@humkoop.co.za of
ammo@humkoop.co.za
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Mon Oct 19, 2020 12:44 pm
by Die Kooperasie
Taurus G3
Soos Taurus sê: "prestasie-tot-koste-verhouding is uitstaande"
hierdie pistool is regtig sag op die oog en baie goeie waarde vir geld.
Stikerfire en kom uit met 3 magasyne. 2 van die 3 is 17+1 en die ander is 15+1.
Vir enige ander inligting, kontak ons gerus direk.
Hy verkoop tans vir R6800incl
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Wed Nov 11, 2020 9:40 am
by Die Kooperasie
Beretta APX FDE!!!
Nou beskikbaar terwyl voorraad hou!
beperkte hoeveelheid!
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Wed Nov 11, 2020 9:54 am
by BenJacobs
Prys op die Beretta APX?
Re: Pistole op Spesiale aanbiedinge
Posted: Mon Nov 16, 2020 3:17 pm
by Die Kooperasie
Micro Conversion Kits uit Amerika, nou beskikbaar VANAF R4050!!!