Page 1 of 1
Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 8:52 am
by Mac
Gentlemen,
I do not have a dog in this fight, but it would appear that we have a pattern developing here, someone joins who is an expert in his field, and whose writing style may be a bit abrasive, that then triggers a vitriolic spate of replies, interestingly enough from the same individuals, and in no time at all we have a bun fight.
Mense, dit is die internet wat ons hier mee te doen het. Almal se skrif styl is nie eenders nie, en almal se uitgangs punt ook nie. Ons sit ook nie oorkant mekaar nie, en kan nie altyd die ander se bedoeling bepaal nie. Kom ons probeer om effens meer verstandig te wees, en ander, alby kante, se standpunt te aanvaar, al is dit nie jou eie nie. Dit maak dan tog van jou ?n beter mens, of hoe? Daar word aanhoudend klem gele op die feit dat ons almal wil leer, maar as die geleentheid daar is, kan ons nie volwasse genoeg op tree, krap goeters op sy sit, en die waardevolle inligting beskikbaar benut nie.
This post is not an attempt to enter the current spat, merely an observation of a trend which is making quite a few people disillusioned with a wonderful forum, one which I would hate to distance myself from due to pettiness and arrogance. I am too old to care what people think, but not nearly old enough to stop learning, and as I know that it is almost impossible to have a mud fight without getting yourself dirty, this is a plea for a little more tolerance.
Thank you.
Re: Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 9:05 am
by Geno
Mac,
I couldn't have said it any better.
Re: Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 9:21 am
by Triple2
Well said Mac
Re: Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 9:25 am
by Vosman
Dankie Mac!
Ek stem saam!
Re: Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 5:43 pm
by THOMAST
Mooi gestel, Mac, gee daai bek jam!
Re: Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 6:07 pm
by 243Songdaug
That's what I've been getting at. Mac, jy stel dit baie mooi.
Re: Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 6:15 pm
by Biker
Listen what Mac says wise words those
Re: Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 9:48 pm
by Pvdw
En ek verstaan nie eers waaroor die stry gaan nie, al probeer iemand dit vir my verduidelik
Dankie
Mac ek ondersteun jou heelhartig met die een.
Peet
Re: Respect?
Posted: Mon Nov 28, 2011 11:01 pm
by tripodmvr
Mac, I have a friend who now relates to himself as a moerige ou man. It seems as though you are in the same age group but your plea for sanity should hopefully reach these young dogs who are still running after the females.
Manne, kalmte van gees is wat ons vra. My vorige posts het ook verwys na die uitruil van inligting en nie om beter of sterker as die ander te wees nie. Ons wil leer, nie baklei nie.
Re: Respect?
Posted: Tue Nov 29, 2011 12:15 am
by Dawid
Dis soos " Leef en laat leef" As iemand iets se wat nie heeltemal reg is nie.......( ons dommetjies probeer mekaar ook maar raad gee

)is dit nou regtig nie nodig om die ou gas te gee nie, vat dit dan maar met n knippie sout, die regte dinge soos dit moet wees gaan wel uitkom....ALMAL en let wel ALMAL leer nog, daars niemand hier wat ek dink nie te oud is om te leer of wat volleerd is nie.
Dis wat die site ver bo ander laat uitstaan, hier word daar gehelp en geleer.
Dankie vir jou leiding daar Mac
Re: Respect?
Posted: Tue Nov 29, 2011 8:44 pm
by theedge
Dankie vir die een: Ek kan nie help om te dink aan - As n koningkryk verdeeld is in homself kan hy nie staan nie
Re: Respect?
Posted: Wed Nov 30, 2011 9:18 am
by GERT vd M
DAAI POST VAN MAC IS DIE MOEITE WERD OM 2 KEER TE LEES. HOOP NET DIE REGTE MANNE (MENSE) LEES DIT!!
GROETNIS
GERT
Re: Respect?
Posted: Wed Nov 30, 2011 11:30 am
by Janjak
Dankie Mac, baie waar woorde daai.
Re: Respect?
Posted: Wed Nov 30, 2011 12:20 pm
by Gerard
'n Belangrike punt is dat dit nie gaan om wie reg of verkeerd is nie maar wat reg of verkeerd is. Dit is nie hoe inligting gegee word of wie die inligting gee nie maar watse inligting gegee word.
In herlaai en met vuurwapens is die grys area bitter klein, dikwels kleiner as 20 mikron. Die res is swart of wit.
Wanneer iemand die stelling maak dat swaartekrag nie op sy plaas dieselfde as op die buurman se plaas is nie, en hy kry die antwoord "swaartekrag is nie onderhandelbaar nie" waarom lees hy "jou onnosel stommerik, swaartekrag is dieselfde op albei plekke, idioot"?
In 'Journalism' deur JG Ferguson s? hy:
"If it is not factually correct, it will not be taken seriously by those who spot its errors. If it is not grammatically correct, it will not be understood. If it is not appropriate for its audience, it will be utterly useless."
Daar is 'n baie goeie rede waarom "I helped my uncle, Jack, off a horse." iets anders beteken as "I helped my uncle jack off a horse."
Niemand kan alles weet nie en niemand kan altyd reg spel of die regte grammatika gebruik nie. Ons kan egter daarna streef en leer. Dit is wat ons apart stel as intelligente wesens - die vermo? om inligting in te neem, intelligent daaroor te besluit en dan dienooreenkomstig op te tree.
Re: Respect?
Posted: Wed Nov 30, 2011 2:48 pm
by Raven
Oom Mac
Thanks, totally agree
Raves
Re: Respect?
Posted: Wed Nov 30, 2011 3:48 pm
by tafjak
Mac
Dankie vir die klomp sence wat jy skryf.
Mooiloop
Re: Respect?
Posted: Wed Nov 30, 2011 4:37 pm
by Jeagermeister
Gee Oom Mac 'n Bells!!
Ek kom al hoe meer agter hoeveel van ons regtig 'n vakansie ook nodig het..
Ek kyk net in my persoonlike lewe, die tyd van die jaar 'n my moer se draad maar dun, maar dit gee nogsteeds nie rede dat mens nie ander met die nodige respek moet hanteer nie, al sien jy net die man of vrou se avatar en die geskrewe woord hier op die internet, dis ook 'n mens, ook moeg en g@tvol met sy eie probleme aan die ander kant...
Manne en dames..
Vrede, Liefde en Verdraagsaamheid sal ons ver vat..
Groete
Big Joe
Re: Respect?
Posted: Wed Nov 30, 2011 6:26 pm
by Nuweseun
Jeagermeister wrote:
Manne en dames..
Vrede, Liefde en Verdraagsaamheid sal ons ver vat..
Groete
Big Joe
Baie wyse woorde.....
Re: Respect?
Posted: Thu Dec 01, 2011 8:17 pm
by PITSMIT
+1000000000 oom mac
cheers op daai een dis hoogtyd dat dit so mooi gestel word
ek is in vir die respek ding dis iets wat ek as kind ingeprent is
jy respekteer altyd iemand anders se sienings en ouderdom maak nie saak of hy reg of verkeerd is nie
n tannie by wie ek elke jaar jag s? altyd vir my " n sagte antwoord keer die grimmigheid gou"
dankie oom mac