Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1820
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Ek het vir my 'n BMWF850GS Adventure motorfiets aangeskaf vir 'n paar avontuur ritte wat ek in 2020 en in die toekoms beplan. Ek het dit goed gedink om hier 'n forum(afdeling) op te stel dat die ouens hulle liefde en ondervinding met ons mede Jaracal lede kan deel.
Hier is die fotos van die 850GS Laat weet van julle liefde
Groete
Hier is die fotos van die 850GS Laat weet van julle liefde
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
- Full Member
- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
- Location: Brackenfell
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Lekker man! Veels geluk met die nuwe wiele! Mag jy baie veilige myle op hom hê. Ek ry 'n 1150GSA en verruil hom vir niks!! Vertel bietjie watter roetes/trips beplan jy vir 2020??
- Gawie(13mm)
- Hero Member
- Posts: 6149
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Location: Paarl
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Aitsa, gestewel en gespoor vir die stofpad.
Baie geluk met die nuwe fiets.
Hier is hordes manne met ysterperde. Ek dink die skakel gaan lekker warm loop die somer.
Baie geluk met die nuwe fiets.
Hier is hordes manne met ysterperde. Ek dink die skakel gaan lekker warm loop die somer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1820
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Dankie Matewis
Ek het 'n vriend in Sutherland so my beplanning is Richmond Kaap, Sutherland via Victoria wes, Witsand, Mosselbaai, Jeffreys end dan Oos London en terug na Philippolis.
Ander is Wilde kus vir lang naweke se visvang.
St Lucia vir Winter visvang groot elwe, leervis en Giant kingfish
Kosi Baai vir visvang,
Dan is daar 2 trips op my bucket list
Angola
Mozambique via Malawi.
Uiteinde van alle trips behoort in visvang uit te loop.
Groete
Ek het 'n vriend in Sutherland so my beplanning is Richmond Kaap, Sutherland via Victoria wes, Witsand, Mosselbaai, Jeffreys end dan Oos London en terug na Philippolis.
Ander is Wilde kus vir lang naweke se visvang.
St Lucia vir Winter visvang groot elwe, leervis en Giant kingfish
Kosi Baai vir visvang,
Dan is daar 2 trips op my bucket list
Angola
Mozambique via Malawi.
Uiteinde van alle trips behoort in visvang uit te loop.

Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- tau
- Hero Member
- Posts: 3863
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
- Location: Grunau, Namibië
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Lekker Oom geniet hom. Ek het ook so bike probleem. Ry net deesdae te min.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member
- Posts: 3863
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
- Location: Grunau, Namibië
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Botswana se Noord Weste grens met ons Kaudum Circumnavigation in 2018.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member
- Posts: 3863
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
- Location: Grunau, Namibië
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Van Zyls Pas , Kaokoland 2017
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- JuanPaul
- Sr. Member
- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
- Location: Vanderbijlpark
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Geluk Heinrich, nou sal ons maar met die bike vir jou moet kom groet sodat jy vir ons meer van daai wereld om jou vir my te wys. Veilige myle!!!
-
- Full Member
- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
- Location: Brackenfell
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Sutherland is mooi!! Moet verseker Ouberg en die Tankwa inwerk. En as jy kan 'n aand in Middelpos se Hotel oorslaap! Ry self gereeld of probeer altans so hopelik sal ons mekaar erens raakloop!jaracal wrote: ↑Mon Jan 13, 2020 8:45 am Dankie Matewis
Ek het 'n vriend in Sutherland so my beplanning is Richmond Kaap, Sutherland via Victoria wes, Witsand, Mosselbaai, Jeffreys end dan Oos London en terug na Philippolis.
Ander is Wilde kus vir lang naweke se visvang.
St Lucia vir Winter visvang groot elwe, leervis en Giant kingfish
Kosi Baai vir visvang,
Dan is daar 2 trips op my bucket list
Angola
Mozambique via Malawi.
Uiteinde van alle trips behoort in visvang uit te loop.![]()
Groete
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1820
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Dankie Tau, mooi fotos en laat mens uitsien na adventures.
Juan jy sal moet kom kuier, vind dit baie ontspannend om 'n rit iewers toe te neem.
Groete
Juan jy sal moet kom kuier, vind dit baie ontspannend om 'n rit iewers toe te neem.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Deeg (Lourens)
- Hero Member
- Posts: 882
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
- Location: Pretoria
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Ek het al jare lank so GEVOEL in my, probleem is net ek is lengte gestrem...1,73 in die army, vermoed so duim of wat korter nou....my pelle spot altyd ek moet vir my 'n 125cc scooter kry om saam hulle te kan ry.....
Ek het nou die dag op 'n vriend se 1200GS geklim.....baie snaaks om soos 'n 3 jarige laaitie op die toilet te lyk met voete wat in die lug hang.
Ek het nou die dag op 'n vriend se 1200GS geklim.....baie snaaks om soos 'n 3 jarige laaitie op die toilet te lyk met voete wat in die lug hang.
-
- Full Member
- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
- Location: Brackenfell
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
'n mens het nie 'n 1200 nodig vir avontuur nie. Ek het 'n 1150 maar is redelik lank en die fiets pas my soos 'n handskoen. Het in Desember 'n groep uitgevat op bikes na 'n plek naby Kaapstad en was op 'n XT600 Tenere. Magtie man maar was dit fun!! Mens moet kry wat vir jou werk. En 140km/h op 'n grondpad werk nie vir my nie.Deeg (Lourens) wrote: ↑Wed Jan 15, 2020 10:49 am Ek het al jare lank so GEVOEL in my, probleem is net ek is lengte gestrem...1,73 in die army, vermoed so duim of wat korter nou....my pelle spot altyd ek moet vir my 'n 125cc scooter kry om saam hulle te kan ry.....
Ek het nou die dag op 'n vriend se 1200GS geklim.....baie snaaks om soos 'n 3 jarige laaitie op die toilet te lyk met voete wat in die lug hang.
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1820
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Ek het juis die 850 gekry wat bietjie ligter en behoor makliker hanteerbaar te wees in sand en so. Hou self nie daarvan om so te ry nie. Wil graag rondkyk en die trip geniet.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- alecjohnson
- Hero Member
- Posts: 2635
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Location: Upington
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Eendag as ek gelukkig is sal ekso 'n toer fiets kry iets soos die tenere, sal beslis nie BMW koop nie, net omdat daar so baie op die pad is
, maar vir nou moet my sport toer fiets werk (FZS1000) maar is nie te lekker op offroad grondpad nie, gewone grondpad teen "lae" spoed werk vir nou vir my. op die oop pad is die sport deel blerie lekker hoor! 


- JuanPaul
- Sr. Member
- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
- Location: Vanderbijlpark
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Daai 850 is koning op die grond paaie en teerpad en is lekker lig om te hanteer hy voel soos 'n 125 in terme van gewig teen my 1200 adv maar het nogsteeds meer as genoeg poeier. Gaan doen gerus die BMW Eco Challenge, dis vrek lekker en dan sal jy sien hoekom is daar so baie BMW avontuur fietse op die pad.
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1820
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Hi Juan, Baie lekker gery die naweek. Het die bike ongelukkig neergesit in die modder, gelukkig het nie ek of Marietjie of die bike iets oorgekom nie, nie eers 'n skrapie op die bike nie. Soos jy terreg se^ voel soos 'n groot scrambler maar met ongelooflike poeier. Bike nou behoorlik ingewy.
Is more oppad na Kosibaai om groot kings aan te durf, ongelukkig nie met bike nie. Ons gaan so 10 dae kamp.
Sal bietjie laat weet hoe die visvang gaan.
Is more oppad na Kosibaai om groot kings aan te durf, ongelukkig nie met bike nie. Ons gaan so 10 dae kamp.
Sal bietjie laat weet hoe die visvang gaan.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- JuanPaul
- Sr. Member
- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
- Location: Vanderbijlpark
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Hi Hein,
Geniet hom! Ek is seker jou dealer waar jy hom gekoop het sal vir jou `n uitnodiging stuur vir die Eco Challange later die jaar, Marietjie kan dit saam met jou dit doen en ons kamp dan ook soms daar in tente as die akkommodasie skraps is. Ek is bly julle en die bike is ongedeerd, ja modder is `n hel van `n ding. PS ek soek fotos van daai Kingies.
Geniet hom! Ek is seker jou dealer waar jy hom gekoop het sal vir jou `n uitnodiging stuur vir die Eco Challange later die jaar, Marietjie kan dit saam met jou dit doen en ons kamp dan ook soms daar in tente as die akkommodasie skraps is. Ek is bly julle en die bike is ongedeerd, ja modder is `n hel van `n ding. PS ek soek fotos van daai Kingies.
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1820
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Re: Nuwe BMWF850GS vir "adventure"
Sal so maak. Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter