Page 1 of 1

Soek 4x32 scope vir .22

Posted: Wed Jan 08, 2020 1:45 pm
by 264 Win Mag
ek is opsoek na 'n kompakte scope in 4x32 vir my seun se .22. Iets soos die ouer Japanese Tasco's of 'n Lynx/Leopold. Laat weet asb as julle iets beskikbaar het.

Re: Soek 4x32 scope vir .22

Posted: Wed Jan 08, 2020 1:50 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê.
Waar in die wereld is jy?
Ek sit met 6 en 'n 4 vergroting teleskoop wat Vasco De Gama saam met die pos onder 'n klip vergeet het.
Stuur my 'n Whatsapp @ o83 45o o718.

Re: Soek 4x32 scope vir .22

Posted: Wed Jun 03, 2020 9:21 pm
by Niela
264 Win Mag wrote: Wed Jan 08, 2020 1:45 pm ek is opsoek na 'n kompakte scope in 4x32 vir my seun se .22. Iets soos die ouer Japanese Tasco's of 'n Lynx/Leopold. Laat weet asb as julle iets beskikbaar het.
Het jy toe reggekom met ‘n teleskoop vir jou seun se .22? Indien nie sal ek dalk kan help met ‘n 1980-odd Tasco ... dink hy is 4x40.

Laat weet gerus ...