Page 1 of 1

Aantal "replies" - hoe werk dit?

Posted: Wed Jan 08, 2020 12:48 pm
by win270
Vlg "topic" wys by my as 11 "replies", maar ek sien slegs 3 as ek oopmaak. Hoekom so?

viewtopic.php?f=19&t=74387&hilit=270

Ek gebruik Windows 10 en Chrome as "internet browser".

Re: Aantal "replies" - hoe werk dit?

Posted: Wed Jan 08, 2020 12:52 pm
by Willie
Ek sien almal - Probeer refresh of delete cash

Re: Aantal "replies" - hoe werk dit?

Posted: Wed Jan 08, 2020 12:57 pm
by win270
Steeds geen sukses.