Page 1 of 1

Nuwe lid Ghesbok

Posted: Tue Jan 07, 2020 8:32 pm
by Ghesbok
Naand manne.

Jag boog en geweer
Visvang
Messe en goeie hardloop rappie !!

.22
300 H&H
22.250
6.5 cm

Groete

Re: Nuwe lid Ghesbok

Posted: Tue Jan 07, 2020 8:35 pm
by Willeboer
Welkom, jy gaan dit baie geniet hier.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe lid Ghesbok

Posted: Tue Jan 07, 2020 9:15 pm
by Blitzzz
Welkom! Smaak my jy hou soos meeste van ons van lekker dinge in die lewe. Jag, visvang en rugby bly darem lekker.

Van waar is jy?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Nuwe lid Ghesbok

Posted: Tue Jan 07, 2020 9:52 pm
by Ghesbok
Net so Blitzzz ek bevind myself so 40km suid van kimberley...
Waar ek myself besig hou met n jong jag bedryf en visvang toere. Als nog so in hulle baba skoene.

Re: Nuwe lid Ghesbok

Posted: Tue Jan 07, 2020 10:08 pm
by alecjohnson
baie welkom!

Re: Nuwe lid Ghesbok

Posted: Fri Jan 10, 2020 8:42 am
by Vlakvark Soldaat
Welkom hier!