Page 1 of 1

Die Nuwe Rudolph H1 3.5-14x44 T3 dié week beskikbaar!

Posted: Tue Jan 07, 2020 8:15 am
by KarooOutdoor Co.
Die nuwe Rudolph H1 3.5-14x44 T3 teleskoop is gebou vir die jagter wat in die Bosveld asook die Karoo-vlaktes wil jag!

Dié ongelofflike veelsydige teleskoop het 'n goeie verstelling vir 'n verskeidenheid jag-situasies!

Met die T3 kruishaar kan jy suksesvolle skootplasing tot op 800m uitvoer.

Bestel VEILIG AANLYN of EFT - Gratis Aflewering teen slegs R5500!!

https://karoooutdoor.com/products/rudol ... t3-reticle

* HD Glas
* 3.5-14x Verstelling
* 25mm buis
* Capped Turrets
* Side Focus Parallax Adjustment
* 1/4 MOA clicks
* T3 reticle
* NQA Full Lifetime Guarantee

Kontak ons by 063 265 0742 of info@karoooutdoor.co.za

Groete,
KarooOutdoor Co.
www.karoooutdoor.com