Nuwe swart platboom pot - in brand of nie?
Posted: Mon Jan 06, 2020 12:49 pm
Dagse manne
Kan julle my asseblief reg help, ek wil vir my n' nuwe platboom giet yster pot koop. Ek het al gehoor die mense praat jy moet n' nuwe pot kook met aartappel skille in. Is dit nodig en wat is die regte manier?