Page 1 of 1

Nuwe Aanlyn Winkel - KarooOutdoor Co.!

Posted: Mon Jan 06, 2020 10:02 am
by KarooOutdoor Co.
Alle Voorspoed vir 2020!!

Met die nuwe dekade wat voorlê het KarooOutdoor 'n nuwe aanlyn winkel om dit vir jou VEILIGER en MAKLIKER te maak om top-kwaliteit produkte met die beste diens AANLYN te kan koop!

www.karoooutdoor.com

Dit sluit aan by ons visie:

“Ons visie is om Suidelike-Afrika se grootste en mees klant-gefokusde aanlyn buitelewe besigheid te wees; om ‘n omgewing te skep waar mense topkwaliteit produkte teen die beste diens aanlyn te kan koop.”

Kontak ons gerus enige tyd by 0632650742 | info@karoooutdoor.co.za.

Groete,
KarooOutdoor Co.
www.karoooutdoor.com