Page 1 of 1

Single of double point sling op jou AR?

Posted: Fri Jan 03, 2020 11:10 pm
by JJV
Hallo
Watse sling gebruik jy op jou AR??
Wil sling opsit, maar soek eers raad.
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Single of double point sling op jou AR?

Posted: Sat Jan 04, 2020 12:27 pm
by JGZ
Kry n two point. Ons het singlepoints in die 90s gelos. Goeie opsies is:

Ferro Concepts Slingster
Blue force gear Vickers padded sling
As jy op n budget is is die Proctor way of the gun sling n goeie keuse.

G

Re: Single of double point sling op jou AR?

Posted: Sat Jan 04, 2020 7:51 pm
by Ranger
Double point is what I prefer, more stable. I use a Blue Force Gear padded sling.

Re: Single of double point sling op jou AR?

Posted: Sat Jan 04, 2020 9:26 pm
by pwdejager
Gebruik ook 2 point sling, Magpul sin

Re: Single of double point sling op jou AR?

Posted: Fri Oct 23, 2020 3:36 pm
by Induna
Ek stem saam met die manne. 2-point is die roete on te gaan. Die Vickers sling is n goeie opsie. Kry iets wat breed is, aangesien n dun sling ongemaklik raak na n tyd wat jy die geweer dra.