Page 1 of 1

Howa 204 Ruger

Posted: Wed Jan 01, 2020 11:03 pm
by jacques85
Naand almal. Weet julle of mens nog die bogenoemde kry? Eks opsoek na een met n dikloop. Lyk my hulle is taamlik skaars. Ekt n pel wat een het wat nog op dealer stock le vir R11 000 blued. Dink julle sy prys is reg of uit lyn?

Dankie

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk


Re: Howa 204 Ruger

Posted: Wed Jan 01, 2020 11:21 pm
by Armand Steenkamp
Nee afhangend van watter kolf hy op het is daai veel. Ek het 3jaar terug R4900 by VGK betaal vir n dukloop

Re: Howa 204 Ruger

Posted: Thu Jan 02, 2020 9:28 am
by Pieter 300wm
Armand Steenkamp wrote: Wed Jan 01, 2020 11:21 pm Nee afhangend van watter kolf hy op het is daai veel. Ek het 3jaar terug R4900 by VGK betaal vir n dukloop
Stem saam Armand. Ek het my Howa in 2016 ook by hulle gekoop vir R6600. Dit is 'n ss dik loop