Page 1 of 1

Sig-Sauer slotaksie 277 Fury

Posted: Thu Dec 19, 2019 5:09 pm
by tripodmvr

Re: Sig-Sauer slotaksie 277 Fury

Posted: Thu Dec 19, 2019 5:52 pm
by JGZ
Basies n copy van “The Fix rifle” deur Q. Dit gons op die oomblik. Die manne by Q is nie dik van die lag nie.


https://www.instagram.com/p/B6OUWf1Bahx ... 3hsgnppvps


Re: Sig-Sauer slotaksie 277 Fury

Posted: Thu Dec 19, 2019 6:39 pm
by tripodmvr
Daar is sprake dat die een persoon van Q 'n oud werknemer van Sig is. Wonder wie het plagiaat gepleeg.

Re: Sig-Sauer slotaksie 277 Fury

Posted: Thu Dec 19, 2019 8:37 pm
by JGZ
tripodmvr wrote:Daar is sprake dat die een persoon van Q 'n oud werknemer van Sig is. Wonder wie het plagiaat gepleeg.
Netso, die storie gaan interessant raak.