Page 1 of 1

Nosler RDF beskikbaar

Posted: Thu Dec 19, 2019 9:12 am
by Quenets
Goeie dag julle,

Ons het 'n klompie van die volgende Nosler RDF's beskikbaar:

10 pakkies x 6.5mm 140gr(100) @ R600.00 elk
2 bokse x 6.5mm 130gr(500) @ R R2700.00 elk
5 pakkies x 6.5mm 130gr(100) @ R550.00 elk

Kontak my by ockert@quenets.co.za of 023 347 7188.

Groete
Ockert