Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Wed Dec 18, 2019 3:01 pm
by Silwer
Hallo almal.
Ek volg al 'n geruime tyd die forum. Tyd dat ek myself voorstel. Ek is Hennie Strauss van Bloemfontein. Ek is lid van Vrystaat Jagters en ook lid by SAWAVV.
Ek hou my maar meestal besig met my gewere en herlaai. Ek het ook 'n belangstelling in geskiedenis, ek het so paar ou 303's en versamel ook graag boeke oor die 1ste en 2de Wêreldoorlog.
Ek vind dit altyd interessant om te sien watter roere al julle manne gebruik so hier is 'n lys van myne:
Glock 9mm
CZ 452 .22
Krico .22
Sako L579 .243Win
Howa Euro varmint .243Win
CZ 550 30-06
Sako a7 roughtech range 308
P14 .303
No.4 Mk1 .303
Mk3 No1 .303
.455 Webley Mk. 6
Ruger Merk 1 Target .22

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Re: Nuwe lid

Posted: Wed Dec 18, 2019 3:10 pm
by Draegan
Welkom!

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Dec 18, 2019 5:42 pm
by wynis
Welkom hier


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Dec 19, 2019 8:21 am
by swc-tr
Welkom Hennie

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Dec 19, 2019 10:04 am
by charlk
Welkom Hennie

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk


Re: Nuwe lid

Posted: Thu Dec 19, 2019 10:23 am
by Jay Jay
Baie welkom, Hennie

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Dec 19, 2019 5:18 pm
by jenn
Baie welkom hier.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Dec 19, 2019 5:45 pm
by Silwer
Dankie almal.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Re: Nuwe lid

Posted: Thu Dec 19, 2019 6:35 pm
by Blitzzz
Welkom Hennie. Mooi versameling van roere daar.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Dec 20, 2019 9:42 am
by wernervos47
Welkom

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk