Page 1 of 1

Gebruikte Tikka Varmint 6.5x55 pakket

Posted: Wed Dec 18, 2019 2:43 pm
by Quenets
Goeie middag julle,

Ons het die volgende geweer as 'n pakket beskikbaar:

Tikka Varmint 6.5x55
20Moa Rail
Muzzlebrake
Aimsport Silencer
Silencer Cover
+/- 200 Lapua Doppe
Forster Dies(Bushing Bump Neck/Micrometer Seater/Neck Sizing Dies)
Harris Bipod met pod lock

Geweer het 800 skote geskiet.

Prys vir die pakket is R25 000.00. Die geweer is by ons op Dealer Stock.
IMG_20191218_131019.jpg
IMG_20191218_131252.jpg
Kontak my by ockert@quenets.co.za of 023 347 7188 as julle belangstel.

Groete
Ockert