"Thread caps"
Posted: Sun Dec 15, 2019 3:40 pm
Middag Almal,
Hoop iemand kan my help. Ek het so n tydjie terug op die internet gesien iemand in Suid Afrika maak n verskeidenheid "thread caps" vir R180.00 elk. Ek kan om die dood nie weer die naam onthou nie. As daar enige iemand wat van hulle weet, kan julle my in die regte rigting stuur.
Dit sal hoog op prysgestel word.
Groete Bennie